‘dis ‘n manne ding’ nooi JOU, kom ONTBYT saam. Gassprekers: René Changuion – ‘grace & forgivenes’ Carl Shultz – ‘man na God se hart’ Daniël van Zyl – MC Slegs R150 pp aansit ontbyt, koffie & tee ingesluit Bespreek ‘n plek: WhatsApp jou naam en ‘manne’ na 0686122430 Of epos jou naam en ‘manne’ na info@wordcollective.org Venue: Revive Café - (by Moreleta Kerk) 1353 De Villebois Mareuil Drive, Pretoriuspark, Pretoria Bevestig jou bespreking deur ‘n betaling van R150 pp na: Word Collective Ministries NPC Nedbank - Current Acc Acc no: 1280986883 Branch code: 198765 Ons sien uit daarna om met jou te gesels by die ontbyt. Nooi asseblief ‘n paar vriende saam. Daniël van Zyl